Things To Do

Hier is waarna julle kan uitsien op ons troudag!
Die Seremonie
– Kom deel in die spesiale oomblik wanneer ons ons geloftes uitruil.
– ’n Hartroerende en liefdevolle begin van ons lewens saam.
Canapés & Skemerkelkies
– Ná die seremonie wag daar heerlike happies en drankies.
– Ontspan, kuier en geniet die geselskap.
Grasperk Speletjies
– Daag mekaar uit met reuse Jenga, ringgooi, sakresies en meer!
– Perfek vir lag, fotosessies en ’n bietjie pret voor die seremonie
Aandete & Dans
– Die feesvieringe gaan voort!
– Smul aan ’n heerlike ete en dans die aand saam met ons weg
– n Kontant Kroeg sal beskikbaar - Laaste rondte 02:00 vm
Kampvuur & Kuierhoekie
– Soos die son sak, kom sit rondom die kampvuur.
– Braai ’n malvalekker, trek ’n kombersie nader en geniet die warm atmosfeer.
Herinnering-Oomblikke
– Neem ’n foto by die fotostasie of vang ’n spesiale oomblik saam met ons vas.
– Moet asseblief nie vergeet om ons te tag as julle deel nie! #OhMyWatsonOnsTrou