Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Jackie & Justen

    Home
    FAQs

FAQs

The Wedding Website of Jackie van Niekerk and Justen Watson
Question

1. Waar vind die troue plaas?

Answer

Die troue vind plaas in Hekpoort by Stableview Venue, onder schedule gaan na maps en kry onmiddelik die

Question

2. Hoe laat begin die seremonie?

Answer

Die seremonie begin 3 uur die middag maar probeer asseblief om half twee al hier te wees

Question

3. Is daar parkering beskikbaar?

Answer

Veilige parkering sal voorsien word.

Question

4. Wat is die kleredrag / dress code?

Answer

Die klere drag is formeel, asseblief dra n skakering van groen vir pragtige foto's

Question

5. Mag ons foto's neem tydens die seremonie?

Answer

Ons wil graag vra gedurende die seremonie dat julle die oomblik moet in neem en nie julle fone uit haal nie

Question

6. Waar kan ek oornag?

Answer

Onder "Travel" is daar twee plekke insluitende die pryse gelys. Kliek op die link en maak julle booking.

Question

7. Kan ek my eie drank bring?

Answer

Jou eie drank is ongelukkig verbode, maar daar sal n kontak kroeg beskikbaar wees

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms