Verblyf
Liewe gaste, daar is slegs slaapplek vir 33 gaste.
Kontak so gou as moontlik vir Petro (060 535 0452) om teleurstelling te voorkom.
Daar sal ook 'n lys beskikbaar wees van ander gastehuise indien daar nie plek is by Trados nie.
Ons waardeer julle en kan nie wag om hierdie spesiale dag saam met julle te vier nie.
Baie dankie