RSVP asseblief teen die 1ste Augustus 2024 , sodat ons 'n akkurate getal gaste het.
Ja, plaas asseblief op die RSVP
Kinders is verseker welkom om ons bosveld makietie saam te kom geniet! As die kiddies saamkom plaas hulle asseblief op die RSVP sodat ons vir hulle ook kan beplan.
Die gemiddelde temperatuur in Naboomspruit in September wissel tussen 30°C bedags tot 12°C saans.
Daar is genoeg parkering vir al die gaste. Gaste wat oorslaap by Trados is meer as welkom om eers in te 'book' en dan die seremonie by te woon.
Vrouens, moenie stiletto-hakskoene dra nie. Daar is areas met gras en rooi grond, so 'n gemaklike chunky hakskoen of vellies sal goed werk vir die dag.
Ja, julle mag verseker foto's neem van ons troudag en dit laai op die #VirAltydOlivier - So ook op die barcode.(Sal op die tafels by die onthaal wees)
Petro - 060 535 0452 Marié - 082 614 7570
Kampstoel, glas en 'n koelboks met jou eie drinkgoed. Daar sal ys beskikbaar wees.
Gaste is verantwoordelik vir hulle eie koelboks. Daar sal ook 'n R10 "Shooter Bar" wees, maak seker jou beursie is vol buffels, want shooters is mos 'n lekker ding!