Onder geen omstanighede nie! REGTIG GLAD NIE
15:30 vir 16:00, soos ons Juané ken, sal sy al 15:45 wil inloop!!!
Omtrent 'n uur se ry, https://maps.google.com/?cid=14259341120481345308 Sien aanwysings en padkaart by die "Aanwysings" page
Daar is sein solank as wat daar elektrisiteit is. ONTHOU, as daar load shedding is, is die kans vir sein en die gebruik van 'n slim foon se GPS nie n gegewe nie.
Daar sal 'n faktuur uit gereik word as jy positief RSVP en nie opdaag nie, slegs uiterse goeie verskonings sal aanvaar word.