- U ry uit Polokwane op Witklip straat wat die Dendron pad word (R521)
- Dendron is ongeveer 55km as u reeds uit Pietersburg is
- by die vier rigting as u Dendron beryk (by die Global fillstasie) draai u REGS (replubliek weg)
- Na 1.5KM draai u LINKS op Kerk straat
- Kerk straat maak n natuurlike draai na regs en verlaat Dendron
- U hou reguit aan uit die dorp uit vir omgeveer 10KM
- by die muur met n groot M, draai u LINKS op die grondpad
- omtrent 300m op die grondpad op regterhand is die plaas ingang (grasdak ingang)
- draai dadelik regs as u deur die hek is en volg dan die bordjies wat aandui "venue"
- u kan gerus die link hieronder (MAP) gebruik om die padkaart op u foon oop te maak