Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
October 9, 2021
St Francis Bay Links, Eastern Cape

Jeanie & Luan

    Tuisblad
    Herinneringe
Details leavesDetails leaves

Herinneringe

Hier is 'n paar kosbare herinneringe van ons reis sover, saam met vriende en familie. Hierdie is net die begin!
Ons eerste formal saam - check yourself, before you wreck yourself!

Been-af... Letterlik.
Been-af... Letterlik.
My 21ste verjaarsdag, ons eerste verjaarsdag saam.

Ons eerste home date in Cape St Francis.

Cape St Francis lighuis
Cape St Francis lighuis
Eerste informal saam - die Gladiators
Eerste informal saam - die Gladiators
Jeffrey's Baai se sonsopkoms - koffie en dolfyne vir ontbyt

Ek en Nina (Luan se niggie) by ons eerste troue saam

Bea (Luan se niggie) se troue - looking young and fresh

We're on a boat yeah - jonk en verlief in Marina Martinique

Ons katkinders - Sid en Simba
Ons katkinders - Sid en Simba
Luan en die coolste Adendorff sussie in Vleesbaai

George piek - hou bene, hou!
George piek - hou bene, hou!
Ezanne en Heinrich se troue - wat 'n fees!

Jeffrey's se strand is altyd 'n wenner - veral saam met Marzanne en haar selfie-stick!

Mediese formal - hoe rooier, hoe mooier.

Huis Morkel van Tonder - Jeanie se veilige hawe in Bloem vir 3 jaar

Grey se koorfees - Viva la Grey!
Grey se koorfees - Viva la Grey!
St Patrick's Day by Copper Clover in Bloemfontein - cheers!

Luan se graduation - MBChB CUM laude.  Hy is definitief die slim een.

Luan se graduation - Die Reynders manne
Luan se graduation - Die Reynders manne
Luan se move - kyk uit vir hom by die troue

Dans, dans, dans...
Dans, dans, dans...
Saam die neefs - masjiene!
Saam die neefs - masjiene!
Theo (my nefie) en Sonè se troue - wat 'n fees!

Lekker op die Kaaimans rivier - ons hou baie van vakansie!

Coach Bakkies en die impact players.
Coach Bakkies en die impact players.
Twee "vrystaaters" by die see - ons GAAN swem!

Een van ons doen hierdie elke tweede dag en twee van ons het baie geval en amper gevries.

Die Ehlers troue saam met die Fechters - can you speak english please?

Sneeu in Graaff Reinet - Die Adendorffs en Olaf.

Celebrations saam met vriende!
Celebrations saam met vriende!
Luan se Ouma Willie en Oupa Jan - hulle vier in die hemel saam met ons

Ek en Billy by die Wildskosfees - bobaas wynproewers.

SAMA formal - nou en dan kam ons ons hare en lyk ordentlik.

Golden gate saam met golden mense.
Golden gate saam met golden mense.
Die mooiste Bekker troue.
Die mooiste Bekker troue.
Koffie in die Baviaanskloof - harte gelukkig en boude deurgesit.

Kimberley se gat (en baie skerp son)
Kimberley se gat (en baie skerp son)
Saam met ons kleinste ouma Bessie by Haroldsbaai.

Luan en Billy se nuwe sussie - Mia die Boston!

Jeanie se finale jaars formal - saam Kramer en Jaans

'n Lekker verjaarsdag saam met Tannie Amaria.

Jeanie se graduation - toe darem nie net blond nie.

Die Reynders en Adendorff sibbe op die strand

Niggies, nefies en aanhangesels by Plettenbergbaai.

Winderige weer in Port Elizabeth.
Winderige weer in Port Elizabeth.
Ja, ek speel ook gholf.  Nee, ek is nie baie goed nie.  Maar nou is Saterdag nie net vir die boys nie - score!

VERLOOF!
VERLOOF!
Die nuwe verloofdes in Douglas.
Die nuwe verloofdes in Douglas.
Cheers!
Cheers!
Intern dans by Bella Cardi in Kimberley.

Kaap vakansie 2020
Kaap vakansie 2020
Saturdays are for the boys.
Saturdays are for the boys.
Die trio in die Kaap - explorers!
Die trio in die Kaap - explorers!
Van Zyl troue - altyd 'n goeie tyd as ons saam is!

Ouma Jean en Jeanie op die golfbaan
Ouma Jean en Jeanie op die golfbaan
Nou is dit amper ons beurt - Ready to Reynders!

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Find your wedding photographer© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms