12:00 pm
Ons het 5 x 4 balle vir 18 gatjies bespreek.
Fri, Oct 8, 2021, 6:00 pm - Sat, Oct 9, 2021, 12:00 am
Ons gaan die Vrydagaand sommer lekker saam kuier en mekaar leer ken. Daar sal 'n verskeidenheid kosmandjies beskikbaar wees en 'n kontant kroeg.
1:00 pm - 10:00 pm
Semi Formal
9:00 am - 11:00 am
Om die naweek af te sluit gaan ons lekker saam eet en al die ou en nuwe vriende en familie groet.