Verblyf en Reis

Port Elizabeth het ń oulike lughawe met direkte vlugte na meeste lughawens in ons land. Daar is ook ń hawe vir die wat seevaart verkies.
Daar is beperkte verblyf naby Slipperfields. Daarom is verblyf in Port Elizabeth nie ń slegte idee nie. ń Bussie kan gereel word sodat niemand laat aand hoef terug te bestuur nie.
Hier volg n lys van beskikbare verblyf on die omgewing: