Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
June 5, 2021
Port Elizabeth, Eastern Cape

Jakobus & Jeandré

    Tuisblad
    Belangrike Inligting

Ons is opgewonde om ons spesiaalste dag met ons geliefdes te deel!

Watercolor Highlight

Jakobus Kruger

and

Jeandre Griesel

June 5, 2021

Port Elizabeth, Eastern Cape

Ons Storie

Al het ons mekaar nie toe geken nie, was ek en Jeandré vir ñ jaar en ñ half saam in Pretoria in Laerskool Lynwood. Dit was in 2004 en ons was in Gr. 2. Ons het ook minder as ñ kilo van mekaar af gebly daai tyd. Na dit het ons paaie geskei vir 9 jaar. Ons eerste ontmoeting was as eerstejaarstudente in Bloemfontein in 2014, maar dit is eers in ons vierde jaar waar ons verhouding begin het. Ons het nie ñ sprokiesverhaal-agtige begin gehad nie. Ons liefde het vlam gevat by ñ musiekfees in Clarens in 2017, ñ vlam wat amper die woud by die fees afgebrand het. Ek het 3 maande later haar uitgevra. Ons het saam ons studies voltooi, en is vir ons internskap in Port Elizabeth geplaas. Op die 27ste November 2019 het ek op my knieë gegaan en sy het ingestem om saam met my die lewenspad aan te durf. Ons is opgewonde om saam met elkeen van julle ons troudag te vier!

Footer image
For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms