Sat, Jun 5, 2021, 2:00 pm - Sun, Jun 6, 2021, 2:00 am
Die kleredrag is semi-formeel. Onthou om ń baadjie saam te bring!
RSVP asseblief voor 20 April 2021 deur die skakel op die webtuiste te gebruik. Daar sal ń kroeg beskikbaar wees met kaartfasiliteite. Geen metgeselle en kinders wat nie uitnodigings ontvang het nie, asseblief.