De Nada Venue is geleë op ’n pragtige plaas net buite Fauresmith. Dit bied pragtige landelike uitsigte, 'n rustige atmosfeer en ’n eg plaasgevoel wat perfekte eenvoud en natuurlike skoonheid kombineer – die ideale plek om ons liefde te vier.
Daar is verskeie verblyf opsies beskikbaar naby die Venue. Kontak asseblief die volgende plekke vir navrae: