3:30 pm - 4:00 pm
RSVP: RSVP asseblief teen 20 Desember 2025 Metgeselle en kinders - Slegs per uitnodiging Kleredrag: Semi-formeel/Formeel Gaste word vriendelik versoek om liewer nie spyker/stiletto-hakke te dra nie, aangesien die onthaal in ’n ou skaapskeerskuur plaasvind en die vloer klein openinge het. Kroeg: Daar sal 'n kontant kroeg beskikbaar wees. Belangrike Inligting: * Ons hou die Vrydagaand, 27 Februarie, 'n bring en braai. * Ons nooi almal hartlik uit om saam met ons te kom kuier. Inligting hieroor sal nog aan gaste gekommunikeer word. * Daar sal 'n ontbyt beskikbaar wees die Sondagoggend teen R120 per persoon. Bespreek asseblief by Alda Bekker @ 076 982 6567.