Amazon
Hierdie is 'n Amazon register indien ons gaste vir ons 'n geskenk wil koop. Die geskenke word by ons huisie se deur hier in Amerika afgelewer, aangesien ons nie met geskenke kan terug vlieg nie.
This is an Amazon registry in case our guests want to buy us a gift. The gifts will be delivered to our house in America, as we cannot fly back with gifts.