Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
December 20, 2025
Struisbaai, Western Cape
#virewigventer

Franco & Simone

Simone Uys

and

Franco Venter

#virewigventer

December 20, 2025

Struisbaai, Western Cape

Ons storie (Our story...)

Eers kom Instagram, dan kom 'happily ever after'. (First comes Instagram, then comes happily ever after)

"Wat was jy vir Halloween, 'n 'BOO'rtjie?" Ja, julle mag maar lag! Dit was die eerste boodskap wat ek vir Franco op Instagram gestuur het, na ek twee weke voor dit vir Charlotte hierdie mooie man se fotos gewys het. Hy het dit gelukkig glad nie 'cool' gespeel nie en amper dadelik vir my nommer gevra. Ons het die dae om gesels. Na 'n jaar van oproepe, video call dates, boodskappies heen en weer en gediggies deel het ons uiteindelik vir mekaar by Kaapstad lughawe ontmoet... Die res is geskiedenis. Vir amper vyf jaar groei ons al saam-saam. Ons het vir mekaar elke dag meer lief gehad as die kilometers tussen ons en nou is dit uiteindelik ons beurt! Ons het reeds 'n pragtige verhouding, 'n oulike (stoute) hond en 'n wonderlike lewe saam, hierdie spesiale dag is net die kersie op 'n alreeds mooi koek. Ons kan nie wag om die dag met julle te deel nie! Druk op die 'menu' knoppie vir verdere inligting oor ons spesiale dag. "What were you for Halloween, a 'BOO'rtjie?" Yes, you can laugh! This was the first message I sent Franco on Instagram, after I showed Charlotte this handsome man's photos two weeks before. Luckily, he didn't play it 'cool' at all and asked for my number almost immediately. We chatted for days. After a year of calls, video call dates, messages back and forth and sharing poems, we finally met at Cape Town airport... The rest is history. For almost five years we have been growing together. We have loved each other more than the miles between us every day and now it is finally our turn! We already have a beautiful relationship, a sweet (naughty) dog and a wonderful life together, this special day is just the icing on an already beautiful cake. We can't wait to share the day with you! Click on the menu button for more information about our special day.

Footer image