Verblyf Opsies

Nota: Daar is beperkte hoeveelheid verblyf op die venue.
'FIRST COME FIRST SERVE'
Kontak vir Carla of Franco gerus vir meer navrae rondom Lace on Timber se akkomodasie en pryse.
Hier is 'n paar verblyf opsies in die omligging van Lace on Timber. Asseblief neem kennis, ons het geen informasie rondom die kwaliteit van die verblyf nie daarom sal ons voorstel om vooraf seker te maak oor die gehalte van die akkomodasie. Kontak ons gerus indien jy beter aanbevelings wil he.
Die eerste drie opsies word deur die venue aanbeveel: