Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
December 13, 2025
Pretoria, Lace on Timber

Franco & Carla

    Tuisblad
    Algemene Vrae

Algemene Vrae

The Wedding Website of Franco Wagener and Carla Bothma
Hier volg 'n paar algemene vrae:
Question

Wanneer is die RSVP datum?

Answer

31 JULIE 2025 Vir beide die Saterdag (die Bruilof) en die Sondag (Ontbyt).

Question

Is daar verblyf vir Saterdagaand op die venue?

Answer

Ja, daar is 'n beperkte hoeveelheid verblyf op die venue. Die verblyf MOET deur die bruid of die bruidegom gereel word. Geen verblyf kan bespreek word deur die venue self nie. Kontak ons gerus vir meer navrae rondom Lace on Timber se akkomodasie en pryse. 'FIRST COME FIRST SERVE'

Question

Hoelaat moet die gaste daar wees?

Answer

15h00 Kyk gerus na die Venue Aanwysings en Skedule tab vir duidelike inligting.

Question

Wat is die dragskode?

Answer

FORMEEL: Manne, indien jy wil, los jou blazer maar bring jou formele knopies hemp, das en lang broek. Dames, 'n formele broekpak, midi of lang rok sal gepas wees vir die geleentheid.

Question

Is daar 'n kleurskema waarvolgens ons moet aantrek?

Answer

Nee, trek aan waarin ookal jy mooi voel!

Question

Mag ek 'n metgesel saambring?

Answer

Metgeselle is streng volgens uitnodiging. Maak seker in die boodskap wat gestuur is saam met die uitnodinging of daar gese word jy 'n metgesel mag saambring.

Question

Is ons kinders welkom om saam te kom?

Answer

Dit sou baie lekker vir ons wees om die jong klomp ook deel van hierdie dag te he, maar ongelukkig het ons reeds die maksimum hoeveelheid gaste bereik.

Question

Is die Sondagoggend Ontbyt op dieselfde perseel as Lace on Timber waar die troue is?

Answer

Ja- die ontbyt word bedien by Hello Timber se Pool house. Hello Timber is op dieselfde perseel as Lace on Timber. Volg gerus die aanwysings op die Aanwysings en Skedule tab.

Question

Indien ons graag die Sondagoggend Ontbyt wil bywoon, in watse rekening kan ons die R200 koste per persoon inbetaal?

Answer

Bank: Capitec Account Holder: WAGENER SAVINGS Account Type: Savings Account Account Number: 2371483253 Branch Code: 470010 Reference: Naam en Van Proof of Payment: Stuur aan Carla Bothma 0714554380

Question

Indien ons 'n trougeskenk wil gee, wat kan ons aan julle gee?

Answer

Julle teenwoordigheid op hierdie spesiale dag is die grootste geskenk waarvoor ons kan vra! Indien jy wel 'n geskenk wil gee, ons sal enige iets met opehande aanvaar en voor dankbaar wees. Indien jy graag 'n EFT betaling verkies kan jy dit in die volgende rekening inbetaal: Bank: Capitec Account Holder: WAGENER SAVINGS Account Type: Savings Account Account Number: 2371483253 Branch Code: 470010

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2026 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms