Hotel
'n Klein dorpie, met mooi berge en daarom is beskikbare verblyf skaars. Bespreek asb vroegtydig. Hier is 'n paar opsies. +-5km van die venue: - Strathbreede House & Cottage - Under the Oaks Cottage - The Riverstone House & Cottage - Hoogwater Cottage - Big Sky Cottages - Winterberg Mountain Inn - Arum Lily Cottage +-10km van die Venue: - Fynbos Guest Farm - Fraaigelegen Farm - Witzenberg Guest Farm - River Edge Accommodation - Vredehoek Guest Farm - Mosterts Hoek Guest Farm Die Boord het ook 'n beperkte hoeveelheid klein cottages. (Kontak ons asb hiervoor)