Semi-formeel Dames - the brighter the better Mans - asb nie jeans nie :)
Met uitnodiging
Uitnodiging sal dit aandui
Beide!
Julle teenwoordigheid by ons troue is vir ons die grootste geskenk; geen presente word dus verwag nie, alhoewel kontant bydraes in die vorm van 'n koevert of EFT baie waardeer sal word. BANK: Capitec ACCOUNT HOLDER: Ms E Koegelenberg (nie meer vir lank nie!) ACCOUNT TYPE: Main Account ACCOUNT NUMBER: 1408493703 SWIFT/BIC: CABLZAJJ BRANCH CODE: 47001 VERWYSING: E&J Troue (Naam optioneel)