Things To Know
McGregor het nie 'n supermark nie, net 'n kafee, Robertson is die naaste vir inkopies. Saterdagoggend is daar 'n markie van 9:00 - 11:00 in Kerkstraat en nog 'n paar koffie winkels in die hoofstraat.
Dress Code:
Net waarin jy mooi en gemaklik voel vir 'n Klein Karoo feesviering (semi-formeel). Die troue gaan buite wees, bring iets warms vir as dit koel raak.
Wat om nog te pak vir feesaktiwiteite:
'n Storie, instrument of item vir Vrydagaand se saam kuier.
Swembroek vir n moontlike damswem
Yoga mat as jy het
Tekkies vir stap/draf/wandel
Drank:
Vir die feesviering sal daar bier, gin wyn en vonkelwyn wees.
Let wel, daar gaan nie 'n kroeg wees nie. Jy is welkom om jou eie drank saam te bring. Daar sal 'n plek wees waar jy jou drank kan neer sit.