Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
forest

Timeline

Ons sien uit na 'n soulful celebration saam met familie en hartsvriende. Ons nooi julle uit na ons naweek-huweliksviering, om te deel in die klein en groot oomblikke. Wat om te verwag: Vrydag, 8 November: braai, maak musiek en geleentheid om stories te deel. Saterdagoggend 9 November: draf, stap; joga en koffie - join waarvoor jy lus is. Saterdagmiddag: Seremonie @ The Old School (15:30 vir 16:00) Saterdagaand: Celebration @ The Old School Sondagoggend: koffie en na-praat

Friday, November 8, 2024

Vrydagaand: Kom kuier saam en deel stories.

6:00 pm - 10:00 pm

The Old School, 1 Kerk Straat
McGregor

Ons voorsien aandete. Elkeen bring asseblief sy eie drink goed.

Saturday, November 9, 2024

Wedding

Sat, Nov 9, 2024, 4:00 pm - Sun, Nov 10, 2024, 12:00 am

Ons vra dat almal asseblief teen 15:30 arriveer en teen 16:00 reeds sit.

Dress code: Net waarin jy mooi en gemaklik voel vir 'n Klein Karoo feesviering (semi-formeel) Vir die feesviering sal daar bier, gin, wyn en vonkelwyn wees. Let wel, daar gaan nie 'n kroeg wees nie. Jy is welkom om jou eie drank saam te bring.