Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Vrae & Antwoorde

As jy enige ander vrae het aan die paartjie, moenie huiwer om ons 'n boodskap te stuur nie.
Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

Ons vra dat elkeen asseblief teen die 7de Maart sal laatweet of jy die geleentheid kan bywoon.

Question

Trougeskenk idees?

Answer

Jou teenwoordigheid en liefde aan ons as 'n paartjie is 'n groot genoeg geskenk. Indien jy wel voel jy iets vir ons wil gee sal 'n geldjie waardeer word, dit sal ons ook baie kan help om ons nuwe huisie bymekaar te sit asook om onself op ons wittebrood te bederf. Gebruik asseblief jou naam as verwysing sodat ons net weet vir wie om dankie te sê! Bank besonderhede: Account Holder: Hendrik Frederik Christoffel Waldeck Account Type: Current Account Discovery Bank Branch Code: 679000 BIC/SWIFT: DISCZAJJXXX Account Number: 17741685634

Question

Kan ek 'n metgesel bring?

Answer

As ons jou nie laatweet het nie, kan jy ongelukkig nie 'n metgesel bring nie. Ons wil graag hierdie geleentheid met ons naaste mense deel.

Question

Is my kinders welkom?

Answer

Alhoewel ons baie lief is vir kinders, word geen kinders toegelaat nie.

Question

Kan ek na die troue terug ry huistoe?

Answer

Daar is 'n grondpad wat jou na die venue toe vat en dit gaan donker wees so ons sal verkies as almal eerder iewers oorslaap sodat almal veilig die volgende dag by die huis kan kom. Daar is verskeie opsies vir oorslaap, sien asseblief onder "akkommodasie". Daar is beperkte slaapplek op die venue so gaste mag slegs per uitnodiging daar slaap, moet asseblief nie die venue kontak rakende slaapplek nie.

Question

Kan ons, ons eie alkohol na die venue bring?

Answer

Geen eie alkohol word op die venue toegelaat nie, daar is 'n kroeg wat kaart fasiliteite sal hê. Indien hierdie reel gebreek word sal daar 'n boete uitgereik word.