Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Christo Waldeck

&

Monique Nel

#DieWilleWaldecks

May 9, 2026

Stable view venue, Hekpoort

Ons storie

Ons het in 2017 ontmoet deur 'n gemeenskaplike vriend, vir jare was ons net vriende, aangesien Potch en Pretoria bietjie vêr uitmekaar uit was. In 2022 het ons mekaar herontmoet en het dadelik daai "spark" gevoel. Na baie heen en weer kuiers, danse, dates en lang foon oproepe het Christo in Februarie 2023 vir Monique gevra om sy meisie te wees. Die volgende stap in ons verhouding het die 6de September 2025 gebeur toe Christo vir Monique gevra het om met hom te trou langs die mooiste dam in Dullstroom. Daarna het ons dadelik begin beplan aan die troue! Ons kan nie wag om virewig aan mekaar te belowe met die mense vir wie ons lief is en die Here in ons teenwordigheid nie.

Footer image