Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Trou Tydlyn

The Wedding Website of Monique Nel and Christo Waldeck
14:00-14:15: Aankoms by Stable View venue 14:30-15:30: Seremonie 15:30-17:30: Canapés Familie & Trou fotos word geneem 17:30: Onthaal begin 02:00: Onthaalsaal sluit Alhoewel die onthaalsaal en die kroeg sluit, sal daar na die tyd 'n lekker boma vuur aangesteek word! Maak seker jy kry iets om te drink voor die kroeg sluit om verder saam met ons te kuier.

Saturday, May 9, 2026

Christo & Monique

2:15 pm - 11:45 pm

Kleredrag: Semi formeel

Ons kleurskema is swart & groen, gaste is welkom om volgens die kleureskema aan te trek of enige ander kleur waarmee julle gemaklik voel. Ons vra wel dat elke gas asseblief netjies aangetrek sal wees, geen denim broeke nie en pak jou dans skoene in vir die onthaal! Ons stel voor dat elkeen 'n baadjie sal bring (die aande kan koud word).