Maid of Honor
Niggie wat al die jare soos 'n nie-bioligiese suster vir my is.
Bridesmaid
Een van my beste vriendinne wat 'n groot deel van my hart opneem wat ons vriendskap begin het met 'n simpel sin: "Ek is dors..."
Bridesmaid
Beste vriendin wat my van binne en buite ken (partykeer beter as wat ek myself ken) en altyd daar is vir my.
Bridesmaid
Hartsvriendin. Maak nie saak hoeveel afstand daar is tussen ons is nie en al praat ons nie elke dag nie, weet ek sy is daar.
Best Man
Skoolvriende wat lewenslange vriende geword het. Ek kan hom met baie dinge vergelyk, maar ons vriendskap is een wat nie vervang kan word nie. 'n Man wat baie verskillende passies met my deel, insluitend om seker te maak dat elke dop 'n dubbel is.
Groomsman
Boetie van die bruidegom (A.K.A "ou toppie"). Ek is trots om hom op so belangrike dag langs my te hê. Dad sal trots wees oor hoe mooi "ou boet" na "klein boet" kyk.
Groomsman
'n Kuier wat na 'n goeie vriendskap gelei het. 'n Man na God se hart. Hou ons altyd op die regte pad. 'n Groot man met 'n groter hart.
Groomsman
'n Man vat net so goed soos 'n lekker dubbel brandewyn en coke is. Sal jou nooit in die steek laat nie.