May 31st 2021
Ons wil graag hê dat almal ten minste 30 minute voor die begin van die seremonie hulle sitplekke inneem.
Ongelukkig nie.
Ja, daar is baie veilige parkering op die plaas.