Laat weet ons asseblief so gou as moontlik. Op die laatste 24 Oktober 2025!
Gaste kan van 14:30 arriveer. Daar sal welkomdrankies voorsien word. Die seremonie begin stiptelik om 15:00.
Ons wil hê ons spesiale dag moet sag en dromerig voel. Daarom vra ons vriendelik dat almal pastelkleure dra – dink ligpienk, poeierblou, sagte groen of romerige neutrale. Jou styl en gemak is vir ons belangrik, maar ’n palet van pastelle sal die dag só mooi en eenvormig maak!
Metgeselle slegs per uitnodiging.
Alhoewel ons lief is vir julle almal se kinders, kan ons ongelukkig nie kinders akkommodeer nie.
Kontak ons enige tyd as iets onduidelik is. Danie: 078 497 6057 Victoria: 081 418 6865