Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Drag

The Wedding Website of Danie Bloem and Victoria Francis
Ons wil hê ons spesiale dag moet sag en dromerig voel 🌸 Daarom vra ons vriendelik dat almal pastelkleure dra – dink ligpienk, poeierblou, sagte groen of romerige neutrale. Jou styl en gemak is vir ons belangrik, maar ’n palet van pastelle sal die dag só mooi en eenvormig maak! Onthou ook om gemaklike skoene saam te bring om lekker saam te dans later die aand!

Friday, November 28, 2025

Bloem Troue

2:30 pm