Akkommodasie
Die vdMerwe fees gaan aanhou tot vroeg-oggend met gees en ons wil almal graag aanmoedig om by River Crossing te slaap (let wel - daar is geen 24H00 afsny tyd nie; ons gaan behoorlik fees vier)
Daar is verblyf beskikbaar by River Crossing. Reël so spoedig as moontlik met Anri om jou plek te bespreek.
Kostes beloop as volg:
Saterdag:
* $1000 per persoon, ontbyt Sondag oggend ingesluit
Vrydag:
Sommige gaste slaap die Vrydag aand al oor. Indien jy belangstel, praat gerus met Anri om pryse teen ń spesiale fooi te bevestig.