Ons grootste wens is om ons huwelik aan die Here op te dra. Met Jesus as ons fondasie is ons opgewonde om te sien wat uit ons huwelik sal voortspruit as deel van Sy plan. Ons sien uit vir oggende saam koffie drink, naweke ń vleisie oor die kole braai , saam bid en saam leer. Ons sien uit vir ons lewe saam as een.
Dames: Blou - enige skakering Mans: Navy blou of Beige chino broek met wit knopies hemp Semi-formeel