Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Vrae

Question

Trou geskenk idees:

Answer

Jy is vir ons spesiaal en ons soek jou teenwoordig op die afskop van ons lewensreis saam. Sou jy graag ń geskenk wil gee; ons bou nog aan ons nes en bly kontant die bes! Ons besonderhede vir gemak: Anri Jordaan Bank Windhoek CHK 8026426745 Lifestyle branch - 483-871

Question

Kleredrag vir ons groot dag:

Answer

Dames word aangemoedig om asseblief BLOU aan te trek - enige skakering. Mans is meer as welkom om navy blou broeke aan te trek, maar beige chino broeke met wit knopies hemde is ook welkom. Semi- formeel Plat dansskoene word sterk aanbeveel vir die aand!

Question

Wanneer moet ek RSVP?

Answer

15 Junie 2026

Question

Is kinders en ń metgesel welkom?

Answer

Sien asseblief jou uitnodiging vir jou +1. Jammer, geen kinders nie.

Question

Kroeg en verversings:

Answer

Daar sal ń kontant kroeg beskikbaar wees, onthou asseblief jou beursie!