Registry

Ons nessie is reeds geskrop en klaar,
met liefde gevul, dis ons klein plekkie daar.
Maar ons harte droom nog van ver en wyd,
van avonture saam, net ons twee se tyd.
’n Bydrae tot ons wittebrood, hoe klein dit ook al mag wees,
sal help om herinneringe te maak wat vir altyd sal leef.