Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Die troue

The Wedding Website of Anika Prinsloo and Wesley Myburgh
Hier is wat verwag kan word van die dag. Ons sien uit om saam met julle fees te vier!

Friday, June 4, 2021

Anika en Wesley

Fri, Jun 4, 2021, 2:00 pm - Sat, Jun 5, 2021, 1:00 am

Drag: Formeel

Vriendelike notas: Almal moet asseblief teen 14:20 sit, die bruid loop streng om 14:30 in. Kinders en metgeselle slegs per uitnodiging. Daar is 'n kontantkroeg beskikbaar met kaart fasiliteite. (Geen drank van buite word op die perseel toegelaat nie).