Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Zandri & Ruan

    TERBLANCHE BRUILOF
    FAQs
FloralFloral

FAQs

Question

Hoelaat begin die troue?

Answer

15:30 vir 16:00

Question

Is die kroeg kontant of kaart?

Answer

Kontant

Question

Wat is die kleredragkode?

Answer

Semi Formeel

Question

Is kinders welkom by die troue?

Answer

Ongelukkig geen kinders. Laat die kinders by 'n maatjie gaan speel, terwyl julle in ons mooi dag kom deel.

Question

Teen wanneer is die RSVP datum?

Answer

Twintig Januarie 2023

Question

Trou geskenk?

Answer

Ons het mekaar en die liefde blom, maar 'n geldjie sal help as die swaar tye kom.

Question

Adres vir die onthaal?

Answer

Groenrivier, R311, Riebeeck West, 7306