Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Zandri & Ruan

    TERBLANCHE BRUILOF
    ONS GEVOLG

ONS TROU!

FloralFloralFloral

Zandri De Kock

&

Ruan Terblanche

4 MAART 2023

Ons Storie

Soos meeste van julle weet ken Zandri en Ruan mekaar van skool af. Sy het van daardie tyd af gedink Ruan is oulik en soos Zandri altyd sê was Ruan se houding teenoor haar "to cool for her". Hulle het in 2019 meer begin saam kuier en gesels. Ruan se woorde was altyd "ek is hier vir 'n lekker tyd, nie vir 'n lang tyd nie". Natuurlik het Zandri eers vir Ruan "gefriendzone" soos hy altyd sê. 1 Maart 2020 het Zandri en Ruan begin offisieel "date" of soos die ouergaarde sal sê "hulle is nou gekase". Zandri se ma het Ruan vir 'n kort tydjie geken, hul altwee se beste laaste oomblik saam Zandri se ma was 'n pizza en wyn dag by Copper Club, hierdie is ook waar Ruan en Zandri se eerste date was dus lê hierdie resturant baie naby aan altwee van hulle se harte. Kom vier saam Zandri en Ruan se liefde.

Footer image