Best Woman
’n Hartsvriendin kry mens net een keer in ’n leeftyd. Nie gebind deur bloed nie, maar deur iets sterker - liefde, lojaliteit en baie lag.
Bridesmaid
’n Vriendin wat familie geword het. 'n Skoonsus wat opreg liefhet en nooit teleurstel nie.
Bridesmaid
Fourie, binnekort ’n Reyneke. Kollega, vriendin, en die vonkel in elke koffiepouse.
Bridesmaid
Nog altyd die hand wat my mooi maak en die hart wat my dra. My nig, my voorbeeld van sagtheid, styl en krag.
Best Man
Groomsman
Groomsman
Groomsman