Ons hou van styl! Kleredrag is formeel, dink aan iets netjies, gemaklik en feestelik — jy gaan dans!
Ons huis is vol liefde (en te veel tupperware). ’n Klein bydrae sal ons harte vul.
Ons is mal oor kinders — soveel dat ons hulle gun om die aand by ouma en oupa te geniet. Hierdie een is net vir die grootmense!
As jou uitnodiging dit noem, is jou plus-one meer as welkom! Indien nie, vertrou ons jy sal die aand steeds geniet saam met familie en vriende.
Baie liefde, lekker kos, goeie wyn, musiek, en hopenlik jou beste dansmoves!
Danica - 0722536721 Vir enige vrae of spesiale reëlings.