Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

The Wedding Website of Wiehann Louwrens and Kayla Kruger
Question

Wat kan ons gaste aantrek?

Answer

Kleredrag is Semi-Formel. Ons troue het ’n kleurskema en ons nooi gaste vriendelik uit om hierby aan te pas.

Question

Kan ons kleinding saam kom?

Answer

Kom deel in ons aandjie sonder ’n kleinding in die handjie. Net grootmense op die vloer, want vanaand gaan ons behoorlik roer!

Question

Hoe om by De Oude Kraal Country Estate uit te kom?

Answer

Volg die skakel en die roete sal aangewys word na die Venue - https://deoudekraal.com/our-farm/

Question

Waar kan ons gaste bly?

Answer

1. Cottages @ Moffett - https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/cottagesmoffett 2. La Boheme Gastehuis - https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/la-boheme-gastehuis 3. Seasons Inn Self-Catering - https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/seasons-inn-self-catering-accommodation 4. Juliet Rose Guest House - https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/juliet-rose-guest-house 5. African Sands Guesthouse - https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/african-sands-guesthouse-18

Question

Is daar iets wat ons gaste vir ons kan bring?

Answer

Jul teenwoordigheid sal die grootste geskenk wees om die dag vir ons baie spesiaal maak. Uit groot waardering vir ons groot spens versoek ons eerder ‘n geldjie vir ons spaarvarkie se pens.