Verblyf

Daar is beperkte verblyf by Wederom. Voorkeur word aan familie & trougevolg gegee. Robertson is slegs 11km weg en daar is nie 'n tekort aan verblyf in die dorp self nie. Gaan kyk gerus op Booking.com of Lekkeslaap vir slaapplek wat julle sak pas.
Sien moontlike opsies wat volg: