Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Landscape

Volg die trouklokke

The Wedding Website of Lorma Janse van Rensburg and Waldo Durand
Die seremonie area is sigbaar wanneer julle by die venue inry. Die kleurtema: Ons gunstelingtyd is sonsak, wat ook ons piekniektyd in Potchefstroom was. Daarom kies ons die kleurtema wat God se genade en Sy bewaring oor ons simboliseer. 15:oo Tuinseremonie - Ons trou op die grasperk langs die wingerde. Canapés na die seremonie - Geniet ligte happies, verfrissende drankies & "live music". 18:00 Toesprake & ete volg - 'n aansitete binne die onthaalsaal. 19:30 Bring jou dansskoene saam - ons dans die nag, onder die sterrehemel buite, in.