Ongelukkig geen kinders. Metgeselle slegs per uitnodiging.
Formeel. Volg asseblief die kleredrag afdeling vir kleurskema.
Los jou koelboks by die huis, alles is Potch-prys. Maak asseblief die hele naweek gebruik van SeMoer se kroeg vir drankaankope (Vrydag-Sondag). Geen eie drank of "boot" bars. Kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.
Laatweet ons voor 1 Junie of jy deel gaan wees van ons groot dag.
Kos vir Vrydagaand en Saterdagoggend is reeds ingesluit soos aangedui in die dokument vir "verblyf in-en-om SeMoer". Sondagoggend ontbyt is opsioneel en kan deur die bruidspaar geboek word. Indien jy van ander verblyf gebruik maak maar wil graag saam ons eet oor die naweek kan dit ook bespreek word met bruidspaar.
Kontak vir Henco Marais om van sy rondry dienste gebruik te maak. Potch my Gou - 082 925 4332