Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
June 20, 2020
Port Elizabeth, Oos Kaap

Phillip & Amoré

    Tuis
    Geskenk Wenk / Ditjies & Datjies
Left garlandRight garland

Geskenk Wenk / Ditjies & Datjies

Vir enige vrae, sien die Vraelys hieronder OF kontak gerus: Phillip Vermeulen (078 657 4611) OF Amoré Fouché (083 259 1219)
Question

Geskenk idees

Answer

Ons grootste geskenk is julle teenwoordigheid, maar indien jy sou voel om 'n geskenk te gee of by te dra tot die Wittebrood, sal ons kontant waardeer. EFT of Koeverte is welkom. Bank besonderhede: PH VERMEULEN Absa-rekening, Tjek Rekening Nr: 4077175919 Branch Code / Tak Kode: 632005

Question

RSVP Deadline

Answer

29 Feb 2020

Question

Hoe laat begin die Seremonie?

Answer

13:30 vir 13:45 PM

Question

Is kinders welkom?

Answer

Alhoewel ons baie van kinders hou, wil ons graag vir jou 'n af aand gee om die dag & aand saam ons te geniet sonder enige verantwoordlikheid, ongelukkig dus geen kinders nie.

Question

Is 'n metgesel welkom?

Answer

Slegs per uitnodiging.

Question

#Vermeulenbruilofsfees20

Answer

Deel julle foto's van die feesvieringe deur #Vermeulenbruilofsfees20

Question

Kleredrag

Answer

Semi-Formeel: Mans - Pak, Chino en hemp. Das of Strikdas is opsioneel. Dames: Lang rok, Cocktail rok of "Jumpsuit".

Question

Drankies

Answer

Kontant kroeg is beskikbaar asook kaart fasiliteite. (Ingevoerde Whiskeys beskikbaar)

Question

Vervoer

Answer

Vineta val binne Uber area, maak gebruik daarvan indien nodig.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms