Akkommodasie

AKKOMMODASIE
Akkommodasie is op die perseel van die Trou venue!!!
Alle tariewe is per persoon, per nag en sluit ontbyt die volgende oggend in.
♥R550 – Deel 'n kamer (twee of meer gaste per kamer)
♥R750 – Nie deel nie (enkel verblyf)
♥R450 – Kinders van 3 tot 10 jaar (kinders onder 3 jaar gratis)
Die Vrydag hou ons klein en intiem vir die naaste familie. Ons hou die groot feesviering Saterdag saam al ons HARTSMENSE!!!
♥ Inskrywing Tyd Vrydag: 14:00–20:00
♥Inskrywing Tyd Saterdag: 12:00–16:00
♥Uitklok: Sondag tussen 08:00 en 11:00
AKKOMMODASIEBESPREKING GIDS VIR TROUGASTE:
♥Gaste word vriendelik versoek om alle akkommodasie inligting aan die BRUIDSPAAR te stuur voor die 30Ste September
♥ Alle inligting sal aan die venue gestuur word en ‘n kwotasie sal uitgereik word
♥ Gaste sal direk betaaling aan die venue maak
♥ Verblyf moet teen 1 November klaar betaal wees