Dis tyd vir 'n FEES

By ons viering sal daar 'n volledig toegeruste kroeg beskikbaar wees met 'n keuring versameling drankies om elke smaak te bederf. Ons vra met respek dat geen drankies saamgebring word nie alles wat julle benodig om op die liefde te klink sal beskikbaar wees. Indien jou gunstelingdrankie nie op die lys verskyn nie laat weet asseblief die bruidspaar vooraf.