
Twee jaar na ons ontmoet het (op 21 Junie 2019) vra Joe die 'ja' woord in Dlinza natuurreservaat (naby Ballito) op 'n pragtige wintersoggend. Die vlinder in die foto is 'n regte vlinder :-)

Christina Susanna AKA Tinka is die jongste van 5 kinders, mal oor reis, sport, musiek, die buitelewe en haar vriende en familie! Alle lof aan ons Hemelse Vader vir Sy genade!

Johannes AKA Joe is die jongste van 4 kinders, ongelooflik lief vir sy familie, diere, die natuur, sport (veral fiets ry) en is baie kreatief! Alle eer aan God, Sy genade is nimmer eindigend.

Ons gedeelde liefde vir Haenertsburg (en mekaar) was al van vroeg af redelik duidelik :-)

Ons eerste nuwe jaar saam in 2017

ONS IS GLAD NIE KOMPETEREND NIE, veral nie as dit by putt putt kom nie :-)

Daar is altyd tyd vir 'n "dress up" en 'n grappie

Een van ons gunstelinge dinge is om in 'n kar te spring en ons pragtige land te verken!

Op een van ons naweek ekspedisies....