Om seker te maak almal, insluitend al die ouers, geniet 'n aandjie "af", vra ons met respek dat kinders nie saamkom nie. Ons is baie lief vir julle kinders, maar wil graag he dat almal lekker kan ontspan. To allow all wedding guests, including parents, a night of relaxation, we respectfully ask that no children attend the reception. We love your kids but thought you might like a night off.
As jou uitnodiging spesifiek 'n plus 1 insluit, bring gerus 'n gas, anders sal ons dit verkies as jy op jou eie die dag saam met ons kan geniet. If your invitation includes a plus 1, then yes please bring a guest. If not, we would prefer if you would join us on your own to celebrate the day.
Daar is 'n moontlikheid dat ons bussies sal kry om tussen die dorp en omliggende areas en Mountain Fly Fishing te ry, dit hang net af van beskikbaarheid. Ons sal nader aan die tyd meer informasie hieroor he. Ons stel voor dat almal so ver moontlik van saamry geleenthede gebruik maak. There is a possibility that we will have a shuttle running from Haenertsburg and surrounding areas to Mountain Fly Fishing, depending on availability. We suggest that everyone tries to car pool where possible. We will update this page with more information closer to the time.
Ja, daar is parkering op Mountain Fly Fishing. Yes, there is parking on Mountain Fly Fishing.
Ja, hulle het kaart masjiene maar die sein is partymaal bietjie sleg, so bring ook kontant as die kaarte dalk nie werk nie. Yes, they have card facilities, but the signal is very poor, so bring along some cash in case the card machines do not work.