Formeel: Mans asseblief met dasse en dames in elegante lang rokke.
Julle teenwoordigheid op ons spesiale dag is die grootste geskenk waarvoor ons kan vra! As julle graag iets ekstra wil gee, sal bydraes tot ons wittebrood of huisfonds vir ons baie beteken, kontak Heinrich op 072 156 4433. Sou julle verkies om n fisiese geskenk te gee, kan julle met liefde vir Minell kontak op 071 496 4696 vir idees.
Ongelukkig nie; ons het besluit om ons troue as ’n kindervrye geleentheid te hou. Die venue het ’n oop dam en ons wil graag hê almal, veral die ouers, moet die aand sorgvry kan geniet.
Kontak Tharien 072 070 0760 of Heinrich 072 156 4433 Op die dag van die troue kontak asseblief eeder vir Minell 071 496 4696 of Jonathan 084 581 0628