Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Tharien & Heinrich

floral

Schedule

The Wedding Website of Tharien de Villiers and Heinrich Sullwald

Saturday, November 22, 2025

Heinrich & Tharien Troue

3:00 pm - 11:45 pm

Formeel: Mans asseblief met dasse en dames in elegante lang rokke.

Seremonie begin 03:30nm so ons vra dat almal hulle sitplekke ingeneem het teen 03:20nm. Ons vra asseblief dat daar geen fotos of videos tydens die seremonie geneem word nie. Die fotograaf wil ook julle reaksies kan vasvang en nie fone se agterkante of skerms sien nie. PS: Ons troue sal ongelukkig kinderloos wees; daar is ’n oop dam en geen oppassers nie, ons hoop julle sal die aand sorgvry saam met ons geniet.