Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Verblyf

The Wedding Website of Lené Nel and Jean Swanepoel
LIEFDE GEVIER, RUS HIER! Daar is ongelukkig geen verblyf by die venue nie, maar gelukkig staan Beaufort-Wes bekend vir sy gasvryheid met gastehuise om elke hoek en draai. Daar is gastehuise nader aan die venue, asook gastehuise in die dorp. Hier is 'n paar verblyfopsies nader aan die venue en besoek gerus LekkerSlaap vir wonderlike verblyf in Beaufort-Wes (+/-) 5-10 km van die venue. Nader geleë verblyfopsies: - Steenbokkie Nature Reserve - Olijvenhuis Farm Stay Vriendelike herinnering dat die huwelikseremonie by NG Kerk Gamka-Oos in die dorp plaasvind. Die onthaal volg by Bergsig, geleë ’n paar kilometer buite die dorp. Raadpleeg asseblief die tydsverloop vir verdere rigtingaanwysers. Ons beveel aan dat verblyf vroegtydig bespreek word.