Trou klokke lui

Dit is met groot vreugde dat Rousseau en Gerda jou uitnooi om getuies te wees van die begin van hul hoofstuk as man en vrou.
Ons sien uit daarna om hierdie spesiale dag saam met julle - die mense wat ons storie vol maak, ons laat lag, en naby sal staan in al die komende hoofstukke van ons lewensboek- te deel.
Al is ons baie lief vir kinders, hoop ons om die aand rustig te geniet, bietjie te ontspan, en dalk selfs tot laat te dans sonder enige klein voetjies op die dansvloer.